Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisiebeampte skiet vier, self

2012-09-28 10:45
Tweets Share Share line Print

Minneapolis – Vier mense is dood nadat 'n gewapende man by 'n onderneming in Minneapolis losgebrand het.

Die man het daarna die vuurwapen op homself gedraai, het die polisie gesê.

In 'n verklaring wat vroeg Vrydag uitgereik is, het die polisie in Minneapolis gesê die lyke van vier slagoffers is Donderdagmiddag gevind kort nadat beamptes op die toneel aangekom het.

Vier ander mense, waarvan drie kritieke beserings opgedoen het, is beseer. 

Die skietery het by Accent Signage Systems, 'n maatskappy wat naamborde vervaardig, in 'n woonbuurt in die stad se noorde plaasgevind.

Die polisie het aanvanklik gesê twee mense is dood, maar het later gesê "verskeie" lyke is gevind.

Die vermeende skieter is dood gevind met 'n skietwond wat hy aan homself toegedien het.

Die skieter se naam of die name van die slagoffers is nog nie bekendgemaak nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: skietery  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich Goosen sê... Kan ons nie daai spook bietjie leen vir Nkandlaville nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Ridgeway - 13:09 PM
    Road name: N12 Eastbound
    Accident at Xavier Street
  • Saturday Pretoria - 13:09 PM
    Road name: N1 Northbound
    Queuing Traffic between Atterbury Road and the N4 eMalahleni split
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.