Polisie vind lyke in rivier

2010-05-30 02:30
Tweets Share Share line Print

Londen - Polisie in Brittanje ondersoek die dood van drie vroue nadat wat vermoedelik lyke is, Saterdag in ‘n rivier in ontdek is.

‘n Ondersoekspan het die grusame ontdekking in die Aire-rivier in Shipley, wes van Yorkshire gemaak. Dit is net ‘n klein entjie van waar die lyk van Suzanne Blamires, ‘n prostituut, Dinsdag gevind is.

Stephen Griffiths (40), ‘n kriminologie-student wat homself as die “crossbow-kanibaal” gebrandmerk het, het Vrydag in die hof verskyn op aanklag van die moord op Blamires, asook twee ander prostitute.

Blamires, Shelley Armitage en Susan Rushworth het al drie verdwyn.

Blamires (36) is verlede Vrydag laas gesien terwyl Armitage (31) sedert 26 April vanjaar vermis word en Rushworth op 22 Junie verlede jaar verdwyn het.

Forensiese toetse sal op die lyke gedoen word en volgens polisie is dit nog te vroeg om te sê wie se lyke dit is.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: moorde  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.