Polisie skiet vermeende moordenaar dood

2011-10-06 23:14
Tweets Share Share line Print

San Fransisco – Die polisie het Donderdag ‘n man doodgeskiet wat daarvan verdink word dat hy drie werkers by ‘n sementaanleg in Silicon Valley, Kalifornië, doodgeskiet het.

Die verdagte is uitgeken as Shareef Allman (45), ‘n operateur van swaar toerusting by die maatskappy in Cupertino.

Ses werkers is in die aanval beseer en Allman het ook vermoedelik ‘n vrou in ‘n blykbare motorkaping, kort ná die skietery, geskiet en beseer.

Drie polisiebeamptes op patrollie het Allman Donderdagoggend ná ‘n reuse-soektog doodgeskiet, het Laurie Smith, polisiehoof in die Santa Clara-streek, gesê. Die beamptes het ‘n man wat die beskrywing van Almman gepas het, gesien waar hy met ‘n geweer agter ‘n motor gehurk het. Hulle het hom genader en geskiet.

“Ek is bly ons kon die situasie oplos,” het Smith by ‘n nuuskonferensie gesê, “maar dit is jammer dat ‘n bykomende persoon gesterf het.”

Volgens die polisie het Allman ontsteld geraak by ‘n vroegoggend-veiligheidsvergadering by die aanleg se kantoor. Hy het die vergadering verlaat, minute later met ‘n geweer teruggekeer en op sy kollegas losgebrand.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: kalifornië  |  skietery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.