Polisie probeer lyke van ongelukslagoffers uitken

2011-11-06 14:50
Tweets Share Share line Print

Taunton – Speurders is besig om die sewe lyke uit te ken nadat ‘n reuse-ongeluk op ‘n snelweg in Brittanje gebeur het.

Volgens die polisie is geen ander lyke oornag gevind nie. Die 34 voertuie, wat Vrydagaand in die ongeluk op die M5 naby Taunton in die suidweste van Engeland betrokke was, is intussen ontruim. 

Dié reuse opeenhoping het Vrydagaand om 20:25 in nat en mistige weerstoestande plaasgevind.

Een-en-vyftig ander mense is in die ongeluk beseer.

Ooggetuies het vertel hoe hulle ontploffings gehoor het en wrakstukke en beseerde mense op die pad sien lê het.

Tientalle brandbestryders het gewerk om mense wat in die wrakke van hul voertuie vasgekeer was te red. Die polisie het gesê ‘n lang stuk van die snelweg is gesluit en sal nie voor 24 uur weer oop wees nie.

Beeldmateriaal wat minute na die botsing geneem is wys hoe motoriste hul eie lewens op die spel plaas om mense wat in hul brandende voertuie vasgekeer is te probeer red.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: ongelukke  |  sterftes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.