Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie op soek na reeksverkragter in Frankryk

2012-08-10 23:00
Tweets Share Share line Print

Parys – ‘n Vermeende reeksverkragter slaan toe op jongmeisies wat by kampeerterreine in die Ardeche-streek van Sentraal-Frankryk vakansie hou, het die plaaslike polisie Vrydag gesê.

‘n Reuse-soektog is in die omgewing van stapel gestuur  en eienaars van kampeerterreine is gevra om hul sekuriteit te verskerp nadat ‘n 11-jarige Franse meisie Woensdag verkrag is.

Die slagoffer is aangeval terwyl sy in ‘n tent by ‘n kampeerterrein by Saint-Didier-sous-Aubenas geslaap het.

Polisiebeamptes is nou besig om die aanval met verskeie ander seksuele aanvalle, wat sedert einde Junie op kampeerterreine in die streek plaasgevind het, te verbind, het polisiebronne gesê.

So veel as sewe meisies, tussen die ouderdomme  van sewe en 12, is in die laaste ses weke in die omgewing aangeval.

Die bestuurder van die kampeerterrein waar die jongste aanval plaasgevind het, wou nie Vrydag met ‘n verslaggewer van AFP praat nie, maar eienaars van ander terreine in die omgewing het bevestig dat hulle veiligheidsmaatreëls in plek gestel het om verdere aanvalle te voorkom.

Dit sluit in die ontplooiing van wagte gedurende die aand asook almal wat in die kampeerterrein bly moet armbande dra wat dit makliker maak om te verseker dat slegs geregistreerde gaste toegang tot die kampeerterrein het.

‘n Kunstenaar se beeld van die vermeende verkragter, ‘n man in sy 40’s, is na polisiemagte in die streek versprei maar dit is nog nie aan die publiek beskikbaar gestel nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Johannesburg - 06:45 AM
    Road name: Highway Protest
    FRIDAY - Cosatu will lead an anti eToll blockade of Highway routes - beginning 9am at Cosatu House the protest will move along M1 / N1 to Olifantsfontein Road, then back along N1 south to Diepkloof, N12 to M1 at Southgate, then M1 north to Braamfontein
  • Friday Johannesburg - 06:45 AM
    Road name: Cosatu Highway Protest
    UPDATE - A decision whether to proceed with todays action is pending after courts refused permission to protest late last night
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.