Polisie ‘het nie gesloer ná bloedbad’

2011-12-17 10:57
Tweets Share Share line Print

Oslo – Die Noorse polisie het so vinnig moontlik gereageer nadat ’n anti-Islamitiese aanvaller in Julie ’n bom hier laat ontplof en tientalle tieners by ’n somerkamp doodgeskiet het.

Só sê die hoof van ’n interne polisiekommissie wat die polisie se reaksietyd ondersoek.

Die naasbestaandes van die slagoffers kritiseer die polisie, omdat hulle destyds glo nie vinnig genoeg gereageer het op berigte dat Anders Behring Breivik by ’n jeugkamp van die Arbeidersparty losgebrand het nie. Altesaam 69 mense is doodgeskiet.

’n Ruk vroeër het hy ’n bom in die middestad van Oslo laat ontplof, wat agt mense se lewe geëis het.

Die polisie het sowat ’n uur geneem om van Oslo by die Utøya-eiland, ’n afstand van 40km, uit te kom.

Olav Soenderland, hoof van die kommissie wat deur die polisie aangestel is, het op ’n nuuskonferensie gesê die kritiek is onredelik.

“Gedurende ’n uiters intense voorval is die tyd vir beplanning en nadenke beperk.

“Dit sal onredelik wees om die wysheid wat nawete bring te gebruik om die situasie te eva­lueer.”

Soenderland het te kenne gegee dat nooddienswerkers kosbare minute gemors het deur ’n rubberboot wat na die eiland onderweg was per ongeluk te laat sink. “Hulle wou so gou moontlik by Utøya uitkom.”

Psigiaters wat deur die hof aangestel is, het bevind Breivik is kranksinnig en mag dalk tronkstraf vryspring.

’n Polisieverslag, ’n parlementêre komitee en ’n onafhanklike kommissie wat deur die regering aangestel is, ondersoek ook die polisie se reaksietyd.

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.