Polisie dreig om lesbiese paartjie te onthoof

2011-08-25 15:58
Tweets Share Share line Print

Banda Aceh – Godsdienstige polisielede in Indonesië sê hulle het ‘n lesbiese paartjie gedwing om te skei en hulle onder toesig geplaas.

Die polisie het dié stappe geneem, alhoewel homoseksualiteit wettig in dié land – wat hoofsaaklik deur Moslems bewoon word – is.

Die Islamitiese polisiemag in die Aceh-provinsie op die noordelike deel van Sumatra het die paartjie gewaarsku dat hulle onthoof kan word.

Die polisie het dié waarskuwing gemaak voordat hulle die paartjie met geweld gedwing het om te skei.

“Ons het vir hulle gesê hulle moet onthoof en verbrand word... hul as moet in die see gegooi word...” het die polisiehoof, wat net as Muddatsir bekend staan, gesê.

“Volgens ons godsdiens mag ons hulle doodmaak,” het hy bygevoeg.

Hy sê die paartjie, wat as Ranto (26) en Nuraini (18) bekend staan, woon nou in aparte dorpe wat sowat 36 km van mekaar geleë is.

Die polisiehoof sê Ranto en Nuraini word nou fyn dopgehou.

Die voorsitter van ‘n dorp het destyds ‘n nie-amptelike godsdienstige huwelikskontrak vir die paartjie gegee nadat die voorsitter gedink het dat Ranto ‘n man is, het Muddatsir vertel.

“Dis ‘n skade wat hulle gedoen het. Selfs diere soek vir die teenoorgestelde geslag,” het die polisiehoof gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: gay regte  |  homoseksualiteit

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.