Poespas ontstaan weens 'Muff Road'

2010-01-15 12:10
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die straatteken vir 'Muff Road', 'n straat in die rustige dorpie Orari op Nieu-Seeland se Suid-Eiland, is al soveel kere gesteel dat plaaslike owerhede oorweeg om die straatnaam te laat verander.

“Daar is soveel studente hier met 'n ‘Muff’-teken bo hul bed wat in die rigting van die middel van die bed wys,” het Pete Muff, na wie se familie die straat vernoem is, gesê.

Die stadsraad is so moeg daarvoor om herhaaldelik 'n nuwe teken op te sit dat dit vir die afgelope twee jaar nie vervang is nie.

Voorstelle van inwoners om die straatnaam na ‘n tradisionele Maori naam te verander, is ook oorweeg.

Maar die gesin na wie die straat vernoem is, wil die naam laat behoue bly. Samantha Muff (11) het reeds meer as 1 000 handtekeninge op ‘n petisie teen die verandering van die naam, ontvang.

Die stadsraad het besluit om dié naam nog ‘n kans te gee en die impak daarvan te probeer verminder deur bordjies met ander inligting op die naambord, soos die afstand na ander plekke, te sit.

Die nuwe bordjies sal ook redelik hoog op pale gehang word om diefstal te verminder.

“Die idee is om dit nie so aantreklik vir mense te maak om te steel nie, maar waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg,” het Pete Muff gesê.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: kan jy glo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
112 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.