Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Perdevleis in burgers gekry

2013-01-16 16:53
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Ierse voedselveiligheid waghond het Dinsdag gesê dat hulle spore van perd en vark DNS in burgers gekry het wat in van die land se grootste supermarkte verkoop word, insluitend ‘n burger van die globale handelaar Tesco wat uit sowat  30% perdevleis bestaan.

Simon Coveney, Ierland se minister van landbou, het aan RTE gesê dat die perdevleis-bekendmaking heeltemal onaanvaarbaar is.

Hy het bygevoeg dat ‘n ingevoerde preserveermiddel, wat gebruik word om die burgers te maak, glo gepak was met die perdevleis.

“Die preserveermiddel is of verkeerdelik geëtiketteer, of iemand het ‘n fout gemaak, of iemand het roekeloos opgetree,” het Coveney gesê.

Veeartse is glo na fabrieke gestuur om verdere toetse te doen.

Die Brits-gebaseerde Tesco PLC het verskoning gevra vir die perdevleis-burger en het bygevoeg dat hy alle Tesco-burgers eers van die mark gaan haal in Brittanje en Ierland.

“Die teenwoordigheid van onwettige vleis in ons produkte is baie ernstig. Ons verstaan dat baie van ons kliënte bekommerd gaan wees oor hierdie nuus en ons vra verskoning,” het Tesco in ‘n verklaring gesê.

Die Autoriteit vir voedselveiligheid in Ierland het ook gesê dat hulle vark DNS in sowat 85% van die bees-burgerprodukte in Ierse supermarkte gekry het.

Party van die burgers het selfs vark en perde DNS bevat.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: ierland  |  vleisprodukte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Rebellie ontstaan net wanneer 'n betrokke land se regering nie demokraties is nie of wanneer 'n regering uiters swak is. Dis die resep vir ontevredenheid en lei tot gewapende opstand. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Fourways - 08:22 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Douglasdale - 08:21 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglas Drive and Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.