Papoea-Nieu-Guinee: Oud-bevelvoerder kaap weermag

2012-01-26 11:02
Tweets Share Share line Print

Port Moresby – ‘n Afgetrede militêre bevelvoerder in Papoea-Nieu-Guinee het Donderdag gesê hy het beheer oor die land se weermag geneem en eis dat Michael Somare, die voormalige premier, heraangestel word.

Oud-kol. Yaura Sasa het ‘n nuuskonferensie by die militêre hoofkwartiere in Port Moresby, die hoofstad, gehou om homself as die leier van die weermag te verklaar. Die aksies word in die media as ‘n “muitery” beskryf.

“My taak is om die integriteit en respek van die grondwet en die regstelsel te herstel,” het Sasa aan verslaggewers gesê.

“Ek doen nou ‘n beroep op die staatshoof om dadelik die hooggeregshof se besluit oor Michael Somare se posisie as premier te implementeer.”

Sasa het geëis dat Peter O’Neill, huidige premier, die parlement moet herroep en ‘n spertyd van sewe dae aan alle parlementslede gee om Somare as die premier te heraanstel. 

“Ek kan nie toelaat dat die situasie so voortgaan nie. As daar nie gedoen word soos ek vra nie, sal ek gedwing word om stappe te neem om die integriteit van die grondwet te beskerm.”

Sasa wou nie sê watter stappe hy sal neem nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: papoea-nieu-guinee  |  weermag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

K2700 Std Dsl MY04
2006
R 115,100.00

VOLVO

S60 2.0T
2006
R 185,000.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D-4D P-Van Dsl
2007
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.