Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pakistanse rebelleleier sterf in aanval

2013-01-03 08:31
Tweets Share Share line Print

Londen – Mullah Nazir, ‘n senior rebelleleier in Pakistan, het in ‘n Amerikaanse lugaanval in Pakistan gesterf, het plaaslike veiligheidsbeamptes gesê.

Die BBC berig Nazir is saam met vyf vegters dood toe twee missiele ‘n stamdistrik in die noordweste van die land getref het.

Nazir is daarvan beskuldig dat hy vegters gestuur het om die Afgaanse Taliban by te staan en teen regeringstroepe te veg.

Die rebelleleier was na bewering in November in ‘n selfmoordbomaanval gewond.

Lees meer hier

Volg Nuus24 op Twitter   

Lees meer oor: pakistan  |  rebelle  |  taliban
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Berhalet Beukes sê... Alhoewel hierdie aanval absoluut veraglik is, kan ek nie help om te wonder presies wat die Britse en Amerikaanse soldate in hierdie mans se tuislande doen waarvan ons nie weet nie. Die eerste landse regerings het werklik te veel verskuilde agendas en ek dink die publiek word in die donker gehou. Ek dink daar steek meer aan sy woorde as wat die Britse publiek besef. Nietemin maak dit nie die aanval reg nie, my hart gaan uit na sy familie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 08:35 AM
    Road name: R21 Northbound
    ACCIDENT at Nellmapius Drive has been CLEARED
  • Friday Paarlshoop - 08:29 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Paarlshoop
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.