Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pakistanse meisie (9) as vergoeding aangebied

2012-11-09 16:14
Tweets Share Share line Print

Lahore – Die polisie in Pakistan het vyf mans in hegtenis geneem nadat ‘n dorpsraad ‘n pa beveel het om sy dogter as vergoeding aan te bied in ‘n verkragtingsaak.

‘n Groep bejaardes in die afgeleë Bahalak-gebied het die besluit geneem om ‘n jaarlange dispuut tussen ‘n plaaswerker en ‘n invloedryke grondeienaar op te los, het die plaaslike polisiehoof Mohammad Khalid gesê.

Die werker, Ashad, was glo betrokke by die ontvoering en verkragting van die grondeienaar Ali Sher se dogter.

“Hulle het toe Sondag besluit dat Arshad sy dogter Sidra as vergoeding met Ali Sher se 22-jarige seun sal laat trou,” het Khalid gesê.

“Ashrad het mondelings ooreengekom, maar Sidra, wat te jonk is, het by haar gesin gebly.”

Die raad van bejaardes het toe besluit dat Arshad vir Ali Sher $4 000 (sowat R34 000) moet betaal as hy nie die ooreenkoms bereik nie.

Khalid sê Arshad is saam met vier van die raadslede in hegtenis geneem.

Die oortreders kan tot sewe jaar tronkstaf vir dié misdaad kry.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: pakistan  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Van Rooyen Jacobs Susan sê... geen genade vir sy siel nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.