Pakistan loop deur onder dengue-koors

2011-09-29 18:38
Tweets Share Share line Print

Lahore – Asof vloede en selfmoordbomaanvalle nie genoeg is nie, het ‘n uitbreek van dengue-koors (uitslagkoors) vandeesmaand reeds 126 lewens geëis.

Meer as 12 000 mense is met die virus gediagnoseer, wat beide arm én welgestelde gemeenskappe teister.

Dengue-koors word deur ‘n virus veroorsaak wat deur die Aedes Aegypi-muskiet versprei word.

Daar bestaan geen teenmiddel vir die virus nie en daar word meestal daarop gefokus om die muskiete wat die virus oordra, te beheer.

Owerhede in Pakistan het die krisis aan ‘n buitengewoon lang reënseisoen en temperature wat hoër as gewoonlik was, toegeskryf.

Inwoners van Lahore, waar die uitbreek die ergste is, blameer egter plaaslike owerhede.

Hulle sê die regering het nie doeltreffende voorsorgmaatreëls getref om muskiete dood te maak nie en dat lang kragonderbrekings in die stad die situasie vererger het.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: pakistan  |  siektes  |  virusse

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

K2700 Std Dsl MY04
2006
R 115,100.00

VOLVO

S60 2.0T
2006
R 185,000.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D-4D P-Van Dsl
2007
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.