Pakistan: 24 dood in bomontploffings

2010-04-19 23:16
Tweets Share Share line Print

Peshawar, Pakistan – Vier-en-twintig mense, insluitend ‘n kind en polisiebeamptes, is Maandag ure na mekaar in bomontploffings dood by ‘n hoërskool en ‘n stampvol mark in die stad Peshawar in Pakistan, het beamptes gesê.

Die aanvalle het die aantal mense wat al in die noordweste van Pakistan in bomontploffings gesterf het op 73 gebring. Dít kom slegs drie dae nadat selfmoordaanvalle deur Taliban-militante 49 mense se lewens geëis het in die dorp Kohat.

“Drie-en-twintig mense is dood insluitend drie polisiebeamptes. Ongeveer 27 mense is in die hospitaal opgeneem,” het Imram Kishwar, ‘n senior polisiebeampte gesê.

‘n Selfmoordbomaanvaller het met ses tot agt kilogram plofstof by ‘n mark vol mense in Peshawar ingeloop.

Slegs ‘n paar uur later is ‘n agtjarige seun dood en ten minste tien mense beseer in ‘n tweede bomontploffing in Peshawar. ‘n Ploftoestel was naby ‘n winkel geplant, het Mohammad Khan, ‘n senior polisiebeampte gesê.

"Skoolkinders was geteiken.”

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: bomontploffings  |  sterftes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

K2700 Std Dsl MY04
2006
R 115,100.00

VOLVO

S60 2.0T
2006
R 185,000.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D-4D P-Van Dsl
2007
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.