Paartjie vas ná agt baba-lyke gevind is

2010-07-29 05:47
Tweets Share Share line Print

Douai, Frankryk – Franse polisie het ‘n paartjie in hegtenis geneem nadat die lyke van agt pasgebore babas in ‘n huis en die tuin van ‘n ander huis gevind is, het amptenare Woensdag gesê.

Polisie het die soektog in Villers-au-Tertre met polisiehonde voortgesit nadat die paartjie, beide in hul veertigs, Dinsdag in hegtenis geneem is.

Volgens die bure het die nuwe eienaars van ‘n huis in die dorp die polisie gekontak nadat hulle kinderbene in die tuin van hul nuwe huis gevind het.

Polisie-ondersoeke het hulle na nog ‘n huis sowat ‘n kilometer weg gelei waar nog baba-lyke gevind is, het die bure gesê.

Die vervolgingskantoor in die nabygeleë Douai sal Donderdag ‘n regterlike ondersoek loods wat na verwagting daartoe sal lei dat die paartjie aangekla sal word, het ‘n bron gesê.

 Volg Nuus24 op Twitter


 

                



 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kindersterftes  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

lynette.schutte sê... frikken vark.... life without parole.... a man from California hit golfball from Chihuahuas back and killed the little one Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ 5-dr
2011
R 139,990.00

FORD

Fiesta 1.6 TDCi Trend 3-dr Dsl MY06
2006
R 109,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 229,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.