Pa wil baba uit baarmoeder gesny hê

2009-08-03 22:43
Tweets Share Share line Print

Massachusetts – ‘n Man wat beweer hy is die pa van ‘n baba wat uit haar vermoorde ma se baarmoeder gesny is, het Maandag gesê hy wil die kind hê.

‘n Verhoor om te bepaal in wie se sorg die baba tydelik sal geplaas word.

Die babadogtertjie is uit haar vermoorde ma se baarmoeder gesteel is, maar het oorleef.

Die vrou wat met die kind gevind is, is in hegtenis geneem, het Amerikaanse polisie Donderdag gesê.

Die nuus het gekom nadat polisie die vermoorde vrou se verminkte liggaam in ‘n woonstel in Worcester, Massachusetts, gekry het en besef het dat daar ‘n fetus in haar baarmoeder vermis word.

Polisie het gesê dat ‘n vrou wat die dogtertjie gehad het Woensdag in New Hampshire in hegtenis geneem is en vir ontvoering aangekla is.

Niemand is nog vir die ma se moord aangekla nie.

“Hierdie was ‘n gruwelike moord, ‘n unieke een, een wat ek nog nie in my jare hier teëgekom het nie,” het Hazelhurst gesê.

Die liggaam is Maandag ontdek toe die verhuurder van die klein woonstelblok ondersoek gaan instel het oor ‘n slegte reuk op die tweede vloer.

Die slagoffer is as Darlene Haynes (23) geïdentifiseer, maar polisie het eers Dinsdag besef dat sy ongeveer agt maande swanger was en dat die fetus uitgesny is.

Julie Corey (35), die vrou wat vir ontvoering aangekla is, het haar vriende suspisieus gemaak nadat sy hulle Vrydag gebel het en gesê het dat sy die vorige aand ‘n baba gehad het, en toe die Vrydag by haar huis opgedaag het. 

- AP

Lees meer oor: moorde  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

K2700 Std Dsl MY04
2006
R 115,100.00

VOLVO

S60 2.0T
2006
R 185,000.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D-4D P-Van Dsl
2007
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.