Pa slaan kinders met hamer

2009-12-09 17:17
Tweets Share Share line Print

Kassel, Duitsland – ‘n Man wat sy kinders byna doodgeslaan met ‘n hamer is Woensdag in ‘n hof in Duitsland tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Die 40-jarige is skuldig gevind aan poging tot moord nadat hy sy kinders herhaaldelik teen die kop met ‘n hamer geslaan het.

Tydens die verhoor, het die man gesê dat hy gefrustreerd was omdat hy van sy vrou geskei het en toesig oor sy kinders verloor het.

Die man het glo beplan om sy eie lewe te neem nadat hy sy kinders in hulle slaap met ‘n hamer geslaan het. Hy kon egter nie genoeg moed bymekaar skraap om sy eie lewe te beëindig nie.

Hy het homself aan die polisie oorgegee. Die polisie het dadelik na die kinders omgesien.

“Ek wou selfmoord pleeg, maar ek wou nie my kinders sonder ‘n pa agterlaat nie,” het hy gesê in ‘n verklaring wat deur sy prokureur in die hof voorgelees is.

Ten spyte van ernstige hoofbeserings het die man se seun en twee dogters die voorval oorleef.

 –Sapa, dpa
 

Lees meer oor: duitsland  |  kindergeweld  |  misdaad  |  hof  |  aanvalle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

MIS Data Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R30000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.