Pa en vyf kinders in nag opgeblaas

2009-12-27 09:37
Tweets Share Share line Print

Peshawar – Militante het Sondagoggend die huis van ’n amptenaar in Pakistan opgeblaas, terwyl hy, sy kinders en nog familielede geslaap het, het ’n amptenaar gesê.

Niemand word nou al vir die voorval verantwoordelik gehou nie.  Dit is op die stadium nog onduidelik of die Taliban, die Sjiïete of ekstremiste agter die aanval op die Soennitiese dorp, Sadda sit.

Die stamgebonde streek, Kurram, aan die grens van Afganistan, word deur Amerikaanse amptenare as een van die mees gevaarlikste plekke op die Aarde beskou.

"Onbekende skurke het dinamiet reg rondom die huis geplant. Die huis het omstreeks 02:00 Sondagoggend opgeblaas. Die huis is heeltemal vernietig,” het
Abab Ali, ’n amptenaar van Kurram aan AFP gesê.

"’n Administratiewe amptenaar, sy seuns en ander familielede het gesterf. Nog mense het tydens die voorval beserings opgedoen."
"Die kinders was tussen vyf en elf jaar oud,” het hy gesê.

"Die drie kamers waarin die oorledenes geslaap het, is heeltemal verwoes.

Die aanval kom nadat die Soennitiese weermag vir Imam Hussein van die Sjiïete doodgemaak het.

-Sapa-AFP
 

Lees meer oor: pakistan  |  afganistan

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

K2700 Std Dsl MY04
2006
R 115,100.00

VOLVO

S60 2.0T
2006
R 185,000.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D-4D P-Van Dsl
2007
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.