Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oud-polisieman gesoek ná moorde

2013-02-08 08:57
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – ‘n Soektog was Donderdag onderweg na ‘n voormalige polisiebeampte van Los Angeles ná twee moorde oor die naweek en ‘n skietery vroeër in die week waarin een beampte dood en ‘n ander kritiek beseer is.

Beamptes het Christopher Jordan Dorner as “gewapen en gevaarlik” beskryf, en het gesê hulle het ‘n dokument gevind waarin hy dreig om van sy voormalige kollegas te teiken.

Dorner is in 2008 uit die polisiedepartement afgedank.

Een van die naweek se slagoffers was die dogter van ‘n voormalige polisiekaptein wat hom tydens sy tugverhoor verteenwoordig het.

Sers. Ray Battrick van die San Diego-polisie sê Dorner se ID- en polisie-identifikasie is naby die stad se lughawe gevind en aan die polisie oorhandig.

Dorner het op twee beamptes van die Los Angeles-polisiedepartement geskiet en een van hulle gewond, het beamptes gesê. Hy het by ‘n ander ligging op twee polisiebeamptes geskiet. Een van hulle is in die aanval dood, terwyl die ander een kritiek gewond is.

In daardie tyd was die polisie nie aktief op soek na hom nie.

Dorner word ook gesoek vir die moorde op Monica Quan en haar verloofde, Keith Lawrence, wie se lyke Sondagaand in hul motor gevind is, het David L Maggard, polisiehoof van Irvine, Woensdagaand gesê.

Quan (28) was ‘n assistent-basketbalafrigter vir vroue by ‘n plaaslike universiteit. Lawrence (27) was ‘n openbare veiligheidsbeampte by die Universiteit van Suid-Kalifornië.

“Ons het rede om te glo Dorner is gewapen en gevaarlik,” het Maggard gesê. Hy het bygevoeg dat die polisie en FBI saam aan die saak werk.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: vsa  |  moorde  |  polisie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Van Rooyen Jacobs Susan sê... geen genade vir sy siel nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.