Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oud-polisiehoof in Guatemala 70 jaar tronk toe

2012-08-22 14:26
Tweets Share Share line Print

Guatemala – ‘n Hof in Guatemala het ‘n voormalige polsisehoof tot 70 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy tydens die land se gewelddadige burgeroorlog beveel het dat 'n universiteitstudent ontvoer word.

Pedro Garcia is die eerste polisiehoof wat in Guatemala wat tronk toe gestuur is vir oorlogmisdade.

Garcia, wat verlede jaar by sy huis in hegtenis geneem is, is skuldig bevind aan misdade teen die mensdom en die ontvoering van die ingenieurstudent Edgar Saenz. Saenz het in 1981 verdwyn.

Garcia, wat tussen 1974 en 1982 polisiehoof was, staan ook tereg op aanklagte van moord. Garcia het glo ‘n rol gespeel in die afbrand van Spaanse ambassade in 1980 wat die lewe van 36 mense geëis het.

Met die ondersteuning van die prokureur-generaal Claudia Paz y Paz is aanklaers in Guatemala besig om ‘n boodskap uit te stuur mense wel verhoor kan word vir misdade wat tydens die burgeroorlog gepleeg is.

In Januarie het ‘n hof die voormalige diktator Efrain Rios Montt begin verhoor op aanklagte van volksmoord en misdade teen die mensdom wat verband hou met die burgeroorlog.

– Volg Nuus24 op Twitter  
 

- Reuters

Lees meer oor: guatemala  |  verhoor  |  burgeroorlog
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Nettie Potgieter sê... Niks Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Ruimsig - 19:01 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    HEAVY DELAYS between Nic Diederichs Boulevard and Peter Road
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.