Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Osama het beampte omgekoop om skuiling te bou

2012-12-26 15:00
Tweets Share Share line Print

Islamabad – Die Al-Kaïda-leier Osama bin Laden het 'n Pakistanse registrateur omgekoop sodat die bouwerk van sy skuiling kom voortgaan, is Woensdag berig.

Bin Laden is verlede jaar deur Amerikaanse spesialismagte doodgeskiet.

Dagboekinskrywings van Bin Laden het melding gemaak van die betaling, berig The News.

Die regeringsamptenaar het omkoopgeld van $515 (sowat R4 400) aanvaar om 'n permit vir die skuiling in die noordelike dorp van Abbottabad goed te keur.

Volgens die koerant is die dagboek nou in die besit van Pakistanse owerhede. Die dagboek is in Bin Laden se skuiling gevind nadat Amerikaanse troepe beslag gelê het op duisende dokumente, rekenaarskyfies en ander materiaal tydens die klopjag waartydens hy in Mei 2011 dood is.

Die berig het nie die regeringsamptenaar se naam bekend gemaak nie, maar het gesê hy is ondervra.

Bin Laden was volgens die berig "goed bewus" van die beweerde korrupsie in Pakistan se grond-rekordstelsel en die omkoopgeld is met sy toestemming gegee.

Die regering het eienaarskap van die grond oorgeneem en die huis is vanjaar gesloop te midde van bewerings dat Al-Kaïda-simpatiseerders die gebou as 'n heiligdom kan beskou.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: osama bin laden
VOLGENDE OP NUUS24X

Londen-aanval: Nóg drie vas

2013-05-26 09:04

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Christien Dit is die Westerse verwronge weergawe van menseregte,wat deur hierdie radikales uitgebuit word,en ek glo ook n groot bron van vermaak vir hulle is.Daarmoet eenvoudig baie meer drastiese wetgewing teen tereur kom. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.