Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Orkaan Sandy saai verwoesting

2012-10-25 12:13
Tweets Share Share line Print

Washington – Twee mense is dood ná orkaan Sandy Donderdag Santiago de Cuba in suidwestelike Kuba getref het, het beamptes gesê.

'n Vrou is dood nadat sy Woensdag in die westelike Haïtiaanse dorp van Camp Perrin meegesleur is toe sy probeer het om 'n oorvol rivier oor te steek, het owerhede aan die nasionale media gesê.

In Jamaika is 'n 74-jarige man dood nadat 'n grondstorting veroorsaak het dat 'n rots op sy huis val.

Die storm het ook huise se dakke afgeruk en bome in die gebied ontwortel.

Meer as 1 000 mense het na noodskuilings gevlug en nóg mense sal na verwagting voor die vloedwater vlug terwyl swaar reën in die gebied voortduur, het die rampbestuursentrum aan die koerant gesê.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa-DPA

Lees meer oor: orkaan sandy  |  natuurrampe  |  orkane
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Stinkvinger , daar is 'n video op youtube waar 'n aap in 'n boom sit, sy vinger in sy fondament druk , daaraan ruik en dan agteroor uit die boom val . As ek jounaam sien dan dink ek daaraan . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Crown - 11:11 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
  • Tuesday North Riding - 11:00 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.