Oproer in Londen sal nie Spele beïnvloed

2011-08-08 17:33
Tweets Share Share line Print

Londen – Britse regeringsamptenare het betogers in Londen wat winkels geplunder en geboue en voertuie aan die brand gesteek het as opportunistiese misdadigers beskryf en gesê die geweld wat tans in Londen woed sal nie voorbereidings vir volgende jaar se Olimpiese Spele beïnvloed nie.

Die polisie het die naweek meer as 160 mense in Londen in hegtenis geneem ná die chaos wat in die multi-etniese, laer-inkomste buurt van Tottenham, enkele kilometers van waar die Olimpiese park voorberei word, begin het.

“Dit was onnodige, opportunistiese diefstal en geweld. Niks meer nie en niks minder nie. Dit was heeltemal onaanvaarbaar,” het die Britse adjunk-premier, Nick Clegg, gesê.

Boris Johnson, Londen se burgemeester, het gesê hy hoop die stad “het ‘n fantastiese Olimpiese Spele ten spyte van wat gebeur het”.

Volgens regeringsbronne het Theresa May, minister van binnelandse sake, haar vakansie kortgeknip om na Londen terug te keer vir vergaderings met polisiebeamptes.

Nege polisiebeamptes is beseer in wat die polisie as “na-aap-misdade” beskryf het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: londen  |  olimpiese spele

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.