Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou in hof wat mans se lyke opsaag

2012-11-19 17:23
Tweets Share Share line Print

Wene – ‘n Vrou wat daarvan aangekla word dat sy twee mans vermoor en opgesaag het, se verhoor het Maandag in Oostenryk begin.

Goidsargi Estibaliz Carranza Zabala, wat Spaanse en Mexikaanse burgerskap het, word daarvan aangekla dat sy haar man in 2008 doodgeskiet het.

Sy het glo in 2010 dieselfde met haar nuwe lewensmaat gedoen.

Aanklaers beweer dat sy albei lyke met ‘n kettingsaag opgesny het, en dat sy stukke van die lyke in beton weggesteek het wat sy onder haar roomys-winkel in Wene gemeng het.

Die grusame oorblyfsels is per toeval in Junie 2011 ontdek gedurende instandhoudingswerk. Carranza het na Italië gevlug, maar is ‘n paar dae daarna aangekeer en aan Oostenryk uitgelewer.

Carranza was toe sy in hegtenis geneem is twee maande swanger by ‘n ander man met wie sy in die tronk getrou het.

Die baba is in Januarie gebore maar is onmiddelik weggeneem. Die baba word deur Carranza se ouers in Barcelona versorg.

“Sy beplan om skuldig te pleit. Sy het klaar alles wat gebeur het aan ons vertel, net soos sy ook gemaak het toe sy in hegtenis geneem is,” het haar prokureur, Werner Tomanek, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: oostenryk  |  moorde  |  hofsake
VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

chris.jonker.73 sê... Buitelanders het nog nooit enige menseregte gehad in enige van die Arabiese state nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.