Oorlog toe, met jou geweer en kondoom
2010-05-18 12:32
Kaapstad – Amerikaanse weermagsamptenare het vroulike soldate aangeraai om kondome by hulle te dra nadat meer as 140 swanger vroue van Irak en Afghanistan terug gestuur moes word na die VSA.
Advertensies in die Amerikaanse weermag-tydskrif Soldier, het vroulike soldate, verpleegsters en administratiewe werkers gevra om voorbehoedmiddels te gebruik.
Die weermag is bekommerd oor die aantal vroue wat by militêre basisse swanger raak.
Lees hier meer.