Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ontvoerde tiener in motor se kattebak gevind

2012-11-17 13:15
Tweets Share Share line Print

Parys – 'n 15-jarige meisie, wie se ontvoering in suidelike Frankryk tot 'n landwye soektog gelei het, is Vrydag in 'n motor se kattebak gevind, het polisiebronne gesê.

Chloe Rodriguez is deur die polisie in Duitsland naby Offenburg, naby die Franse grens, gevind. Die bestuurder van die motor is op aanklag van ontvoering in hegtenis geneem.

Die 32-jarige bestuurder het voorheen op aanklag van seksuele aanranding veroordeel en is gesoek vir rooftog in Duitsland, het bronne gesê.

Hy is in September vrygelaat en sou na verwagting by die proefbeampte verskyn, maar het dit nooit gedoen nie.

Die meisie is in die hospitaal opgeneem, maar sy is ongedeerd, het  Robert Gelli, staatsaanklaer, gesê.

Die polisie in Duitsland het in 'n verklaring gesê hulle het Vrydag 'n oproep ontvang dat 'n man by 'n motor ingebreek het en probeer het om 'n skootrekenaar te steel.

Die inbeller het 'n positiewe beskrywing van die man se motor gegee, waarna die polisie toe die motor agternagesit het. Nadat die man teen 'n ander motor gebots het, het hy gevlug en is later in hegtenis geneem.

Die man is in hegtenis geneem en die polisie het Rodriguez in die kattebak van sy motor gevind.

Die bestuurder van die ander voertuig het ernstige beserings opgedoen.

"Ons is so gelukkig," het die tiener se ma, Violette, gesê.

"Daar was net 'n sameloop van omstandighede. As ons nie die kattebak oopgemaak het nie, sou ek nooit weer my dogter gesien het nie. Die lewe is net mooi."

Die tiener word sedert 9 November vermis.

Die polisie in Frankryk ondersoek 'n saak van ontvoering en het gevra dat die man onmiddellik aan dié land uitgelewer word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: misdaad  |  ontvoerings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Of... Die instuksies is van Frans na Japannees vertaal... Dis die teenoorgestelde van hul Ingrish... Te min en verkeerde werkwoorde in sinne. Voorbeeld daarvan: Engels:"You fly plane" = Ingrish: "Kill fly in plane" Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.