Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ontploffings, mortiere eis agt in Bagdad

2012-10-23 10:41
Tweets Share Share line Print

Bagdad – Agt mense is dood en 24 is beseer in aparte aanvalle in Bagdad se Sjiïtiese dele, het Irakese amptenare Dinsdag gesê.

'n Polisiebeampte het gesê drie motorbomme het gelyktydig ontplof in verskeie dele van die noordwestelike woonbuurt Shula. Ses mense is in dié aanval dood en veertien is beseer.

Twee mense is dood en 10 is gewond toe twee mortiere Bagdad se Chikok-distrik getref het.

Gesondheidsamptenare by nabygeleë hospitale het die dodetal bevestig.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: irak  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johann Viljoen sê... Ag sies tog, shame tog, foei tog, foefies tog. Geen optog word gehou vir enige straight man wat vermoor word nie. Die groepsdruk raak al hoe erger, een van die dae is die hele wêreld gay met geen meer natuurlike voortplanting nie. En teen daardie tyd is bestialiteit en pedofilie seker ook aanvaarde "alternatiewe" leefstyle. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 11:58 AM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane at the Modderfontein Road exit
  • Tuesday Crown - 11:25 AM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Marshall Street and Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

CRM Developer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

C# Developer

Durban
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Python Developer

Sandton
Communicate Cape Town Finance
R250000 - R300000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.