Onsekerheid oor Haïti-dodetal

2010-02-11 14:03
Tweets Share Share line Print

Port-Au-Prince – Haïti se regering het gesê dat die dodetal van verlede maande se aardbewing na 217 000 gestyg het.

“Daar was mense wat in Januarie berig het dat altesaam 230 000 mense op 12 Januarie in die aardbewing gesterf het,” het Paul Antoine Bien-Aime, minister van binnelandse sake, Woensdag gesê.

“Dit is egter ‘n bietjie minder en staan nou op 217 000.”

Jean-Max Bellerive, die premier, het vroeër gesê die dodetal staan op 212 000, en toe het die regering se syfers onverwags na 270 000 gestyg, voordat dit Woensdag reggestel is.

Die presiese getal sterftes van die aardbewing sal dalk nooit bekend wees nie, omdat baie mense in massagrafte begrawe is, en lyke steeds onder die puin vasgekeer is.

Die Verenigde Nasies het Woensdag in Port-Au-Prince gesê dat 1,2 miljoen in Haïti is haweloos gelaat terwyl 460 000 die hoofstad vir ander provinsies verlaat het.

- Sapa-dpa
 

Lees meer oor: aardbewing in haïti

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ou sê... Eina! Nee wat die ou moet maar betaal. Waar bly jy verniet in 'n R5.1m huis? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 192,900.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 133,450.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.