Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Onderwyser molesteer glo 20 kinders

2013-01-24 10:27
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – ‘n Laerskoolonderwyser wat vir amper vier dekades in die Los Angeles-skoolstreek gewerk het, is in hegtenis geneem ná hy na bewering 20 leerders gemolesteer en een volwassene seksueel aangerand het, het die polisie gesê.

Agt aanklagte van voortdurende seksuele mishandeling en sewe aanklagte van onsedelike dade met ‘n kind is ná 'n ondersoek van 10 maande teen Robert Pimentel van Newport Beach aanhangig gemaak.

Die voorvalle het by die George De La Torre-laerskool in die Wilmington-gebied plaasgevind, het ‘n polisiebeampte, Christopher No, aan die Associated Press gesê.

Behalwe vir die 15 aanklagte word aanklagte van wangedrag vir die res van die voorvalle ook verwag, het No gesê.

Sy borgtog is op $12 miljoen (R108 miljoen) vasgestel.

Pimentel (57) het sy pos as onderwyser verlede Maart ontruim toe verskeie meisies aan hul ouers gesê het hy het op onvanpaste maniere aan hulle gevat tydens skoolure. Die polisie het daarna met ‘n ondersoek begin.

Streeksbeamptes het hom onmiddellik van die kampus verwyder en ouers is in kennis gestel, het die skool se woordvoerder, Daryl Strickland, gesê.

Rekords van die hof toon dat die aantygings ‘n tydperk tussen September 2011 en Maart 2012 dek.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.