Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ondersoek begin na helikopterongeluk

2013-01-16 15:41
Tweets Share Share line Print

Londen – Twee mense is dood en 13 is beseer, waarvan een kritiek is, in die helikopterongeluk wat Londen Woensdag geruk het.

Die helikopter, wat glo onderweg was na Elstree, Hertfordshire en toe die hyskraan in Sentraal-Londen getref het, het net die vlieënier aan boord gehad.

Amptenare beweer dat die vlieënier in die mistige toestande gesukkel het om te sien hoe ver hy van die hyskraan was.

Die helikopter het naby die Vauxhall-treinstasie en die hoofkwartier van die Britse intelligensiediens, MI6, neergestort.

Twee motors is glo deur die helikopter getref toe dit neergestort het.

Londen se brandweerdiens het intussen bekend gemaak dat daar meer as 80 brandweerlede en polisiebeamptes na die ongeluk op die toneel was.

Ses van die 13 beseerdes is na 'n hospitaal geneem vir behandeling, terwyl die ander sewe op die toneel behandel is.

Ooggetuies beweer dat die helikopter heen en weer geskud het voor dit die hyskraan getref het, het die Daily Mail berig.

Na die ongeluk kon mens op beeldmateriaal sien hoe die gebied waar die helikopter neergestort het, brand.

Intussen het premier David Cameron sy medelye betuig aan die slagoffers van die ongeluk.

“Die premier is baie hartseer oor die sterftes en die beserings van hierdie tragiese voorval,” het Cameron se woordvoerder tydens ‘n mediakonferensie gesê.

Die Air Accidents Investigation Branch (AAIB) het ook ‘n ondersoek na die ongeluk begin.

Daar sal ondermeer gekyk word of die regte roete gevolg is, en of die toestande geskik was om te vlieg.


– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: londen  |  helikopterongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... Chop-chop soos gewoonlik. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.