Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Obama wen verkiesing – projeksies

2012-11-07 06:41
Tweets Share Share line Print

Barack Obama (Jewel Samad, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Washington – Amerikaanse televisienetwerke het 'n oorwinning vir pres. Barack Obama voorspel in die verkiesingstryd teen sy Republikeinse teenstander, Mitt Romney.

Obama het teen vroeg Woensdagoggend oorwinnings in 'n aantal sleutelstate agter sy naam gehad en projeksies het aangedui dat hy genoeg stemme in die kieskollege sou werf om sy tweede termyn as die VSA se president te dien.

CNN het pres. Barack Obama Woensdag omstreeks 06:20 Suid-Afrikaanse tyd as die wenner van die Amerikaanse presidentsverkiesing aangewys.

NBC en CBS se projeksies het ook getoon dat Obama die stryd gewen het.

Obama se grootste prestasies in sy eerste termyn sluit in die redding van die Amerikaanse motorvervaardigingsbedryf en die dood van Osama bin Laden.

Sy oorwinning beteken ook dat sy omstrede gesondheidsorgplan en wette vir finansiële hervorming wel geïmplementeer sal word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adre Claassens sê... Oh bollocks, could South Africans have said anything intelligent at all about the upcoming G20??? As if Africans have never heard of HAARP!!! He he he he, idiote! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Braamfontein - 07:23 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Booysens and the Smit Street exit via the Crown Interchange
  • Tuesday Riviera - 07:22 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Riviera Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.