Obama vra miljarde vir oorlog

2010-02-02 08:45
Tweets Share Share line Print

Washington. – Die Amerikaanse president Barack Obama het gister nóg twee jaar van hoë besteding aan die oorlog in Irak en Afganistan voorgestel.

Hy het daarvoor die Kongres se goedkeuring vir nagenoeg $160 miljard (net meer as R1 210 miljard) vir vanjaar en weer in die boekjaar 2011 gevra.

Obama se voorgestelde besteding is net ’n klein bietjie minder as wat oudpres. Bush in elk van die laaste twee jaar van sy termyn bestee het.

In sy verkiesingsveldtog het Obama hom juis beywer vir die Withuis se beëindiging van die oorlog in Irak. Sy Demokratiese Party het ’n meerderheid in albei huise van die Kongres met ’n groot, liberale faksie wat gekant is teen die oorlog, en wat dus traag sal wees om meer geld aan die oorlog te bestee.

Hoewel Amerikaanse troepe veronderstel is om aan die einde van aanstaande jaar uit Irak te onttrek, beoog Obama om vanjaar meer troepe na Afganistan te stuur in die stryd teen Al-Kaïda en die Taliban.

Hy hoop egter om die troepe in die middel van aanstaande jaar uit Afganistan te begin onttrek.

Om hierdie militêre golf te stu, het Obama gister om $33 miljard (nagenoeg R250 miljard) vir die huidige boekjaar aansoek gedoen.

Dit vul die $130 miljard (nagenoeg R985 miljard) aan wat die Kongres reeds goedgekeur het.


Lees meer oor: barack obama

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 159,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2010
R 269,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.