Obama moet miljarde gee om Aarde te red

2009-12-10 17:19
Tweets Share Share line Print

Kopenhagen – Ontwikkelende lande het Donderdag ‘n beroep gedoen op pres. Barack Obama om $200 miljard (R1.5 biljoen) in fondse beskikbaar te stel om klimaatsverandering te beveg.

Obama het Donderdag die Nobelprys vir vrede in ontvangs geneem.

"Dit is die uitdaging wat Obama in die gesig staar. Dit is wat van ‘n Nobelpryswenner verwag word,” het Lumumba Stanislas Dia-Ping van Soedan gesê.

Dia-Ping is die verteenwoordiger van die die Groep van 77 en China, 'n blok van 130 lande.

Dia-Ping het ook ‘n beroep op die VSA gedoen om te help om die sowat $200 miljard van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) los te maak sodat dit gebruik kan word om te help om klimaatverandering te bestry.

"Jy keur miljarde goed vir jou verdedigingsbegroting. Kan jy nie $200 miljard goedkeur om die wêreld te red nie?” het hy gevra.

Volgens Dia-Ping is dit wat verwag word van iemand wat deel van beide die ontwikkelende en ontwikkelde wêreld is.

“Lede van sy familie - sy broers, nefies en ooms - is steeds op dié kontinent (van Afrika),” het Dia-Ping gesê.

Hy het ‘n beroep op die VSA gedoen om na die Kioto-verdrag terug te keer, wat Washington in 1997 help ontwikkel het maar in 2001 verlaat het.

Todd Stern, Amerika se hoofonderhandelaar in Kopenhagen, het Woensdag ‘n terugkeer na die Kioto-verdrag verwerp.

"Ons sal nie weer deel van die Kioto-verdrag word nie. Dit is nie op die tafel nie,” het hy gesê.   

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.