Noor eis vrylating

2012-02-07 08:05
Tweets Share Share line Print

Oslo.– Anders Behring Breivik (32), die Noor wat in Julie verlede jaar 77 mense in twee aanvalle doodgeskiet het, het Maandag ’n hof in dié stad gevra om hom onmiddellik vry te laat.

Dit het ’n gespot ontlok by oorlewendes van sy aanvalle, wat in die openbare galery van die hof gesit het.

Sy slagting was ’n “voorkomende aanval teen verraaiers van die staat wat skuldig is aan ’n soort etniese suiwering omdat hulle ’n multikulturele samelewing voorstaan,” het Breivik, wat geen berou getoon het nie, aan die hof gesê.

“Ek aanvaar geen gevangenskap nie. Ek eis dat ek dadelik vrygelaat word,” het hy aan die hof gesê voordat beveel is dat hy aangehou word totdat sy verhoor op 16 April begin.

’n Hol gelag het uitgebreek in die deel van die hof waar die oorlewendes gesit het toe Breivik sy eis om onmiddellike vrylating herhaal het.

Breivik, geklee in ’n donker pak, het by sy aankoms in die hof sy geboeide hande eers op sy bors gedruk en toe na die mense in die hof uitgehou in wat Geir Lippestad, sy regsverteenwoordiger, bestempel het as ’n “ekstreem-regse saluut”. “Hy wou die verregses wys hy is een van hulle.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.