Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Noodlanding ná kobra man op vliegtuig byt

2012-12-05 14:56
Tweets Share Share line Print

Kaïro – ‘n Egypt Air-vliegtuig wat van Kaïro na Koeweit onderweg was, moes noodgedwonge land ná ‘n kobra glo ‘n passasier gebyt het.

Die 48-jarige passasier, wat ‘n reptielwinkel in Koeweit besit, het die Egiptiese kobra in sy handbagasie weggesteek en het probeer om die slang te hanteer toe dit hom gebyt het en onder die stoele weggeseil het, het CNN berig.

Die kaptein het ‘n noodlanding in die Egiptiese dorp Al Ghardaqa uitgevoer, maar die man wat gebyt is, het glo geweier om behandeling te ontvang.

Die vlug na Koeweit is hervat na amptenare die slang gekonfiskeer het.

‘n Dokter het glo aan die passasier gesê dat hy 24 uur by ‘n waakeenheid moet spandeer, maar die man het steeds geweier.

Volgens kundiges is die kobra se gif so dodelik dat dit ‘n olifant binne drie ure kan doodmaak. ‘n Mens kan binne net 15 minute sterf.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: egipte  |  slange
VOLGENDE OP NUUS24X

Seksoortreder op FBI-lys vas

58 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Wat is die nut van onkruid in 'n tuin? Geld dit nie ook vir die moordenaar en verkragter nie? Die doodstraf werk verseker - vir elke moordenaar wat uitgeroei word is daar een minder wat kan moor of verkrag. Nie waar nie? Laat staan nog die afskrik-waarde daarvan. Die doodstraf is 'n keuse wat die die moordenaar neem - daardie oomblik wanneer sy gedagtes in 'n daad oorgaan... Hetsy dit die eerste, of die vierde skoot is... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 16:12 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road - DELAYS
  • Wednesday Mulbarton - 16:11 PM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.