Nóg 'n Sondag-poniekoerant ondersoek

2011-07-08 19:06
Tweets Share Share line Print

Londen – Die nuuskamer van ‘n tweede Britse Sondag-poniekoerant word deur die polisie deursoek as deel van die ondersoek rondom die afluister van telefoonboodskappe.

News of the World het gister aangekondig dat hulle Sondag hul laaste publikasie sal uitgee ná dit aan die lig gekom het dat hulle verskeie sensitiewe telefoonboodskappe afgeluister en afgevee het.

Scotland Yard het gesê ‘n tweede mediabedryf in Londen word tans deursoek.

Hulle het nie die naam van die betrokke publikasie genoem nie, maar het wel die informasie aangebied ná hulle uitgevra is oor die Daily Star Sunday.

Die ondersoek word gekoppel aan die inhegtenisneming van Clive Goodman, voormalige redakteur van News of the World.

Goodman het in 2007 ‘n tronkvonnis uitgedien ná hy die foongesprekke van personeellede van die koninklike gesin afgeluister het.

Hy is Vrydag weer in hegtenis geneem op aanklagte dat hy die polisie geld gegee het in ruil vir informasie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: koerante  |  news of the world

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.