Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nóg gewelddadige verkragtings in Indië skok

2013-02-06 11:18
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Die Indiese polisie het ‘n man in hegtenis geneem ná hy glo ‘n metaalstaaf in ‘n vrou se keel wou afforseer toe hy haar by haar huis in Nieu-Delhi probeer verkrag het, het ondersoekbeamptes Woensdag gesê.

“Die verdagte het probeer om die meisie te verkrag en toe sy hom teen haar verset, het hy ‘n metaalstaaf by haar mond ingedruk,” het Ajay Chaudhry, ‘n ondersoekbeampte, aan AFP gesê.

“Die verdagte is in hegtenis geneem. ‘n Saak van aanranding en poging tot moord is geopen.”

Hy het bygevoeg dat die slagoffer ‘n operasie moes ondergaan, maar dat sy nou in 'n stabiele toestand is.

Sy het erge beserings aan haar mond en nek opgedoen, het Chaudhry gesê.

In ‘n ander voorval van seksuele aanranding is ‘n 22-jarige vrou se baarmoeder beskadig na ‘n beweerde bendeverkragting in die Uttarakhand-staat.

Die Hindustan Times het berig dat drie mans die vrou verkrag het na hulle haar drankie gedokter het tydens ‘n verjaarsdagpartytjie in Kashipur.

Die polisie is steeds op soek na die verdagtes.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: indië  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Robby sê... Hulle sit met een dronk parlementslid wat nugter kan word. Hier sit ons met baie breinloses waar geen salf aan gesmeer kan word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.