Nóg 13 000 troepe na Afganistan

2009-10-13 15:14
Tweets Share Share line Print

Washington - President Barack Obama het die ontplooiing van nóg 13 000 Amerikaanse troepe in Afganistan goedgekeur.

Dié getal kom bo-op die 21 000 troepe wat hy in Maart aangekondig het hy na die land sal stuur, het The Washington Post Dinsdag berig.

Die addisionele magte, wat nou deel sal vorm van 34 000 na die Midde-Oosterse land, sal hoofsaaklik ondersteunend van aard wees, en sluit ingenieurs, medici en militêre polisie in.

Die koerant het sy berig op inligting van 'n amptenaar binne die land se departement van verdediging gebaseer.

Volgens die Amerikaanse regering is minstens 4 000 ondersteunende troepe tans oppad Afganistan toe.

Die groep sluit plofstofdeskundiges in.

Hamid Karzai, die president van Afganistan, het Dinsdag in 'n onderhoud met ABC-televisie gesê hy sal meer troepe in sy land verwelkom. Hy het egter nie gespesifiseer hoeveel hy dink sou nodig wees nie.

Die president se goedkeuring van nog troepe beteken daar sal meer troepe in Irak en Afganistan wees as tydens die hoogtepunt van die Amerikaanse teenwoordigheid in Irak tussen 2007 en 2008.

- Sapa-AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: barack obama  |  afganistan  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.