Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nigeriese radio-joernaliste vas oor moorde

2013-02-12 14:20
Tweets Share Share line Print

Kano – Drie radio-joernaliste is in die noorde van Nigerië in hegtenis geneem in verband met die moord Vrydag op minstens nege vroue wat polio-inentings aan plaaslike inwoners verskaf het, het die polisie gesê.

Ibrahim Idris, polisiekommissaris in Kano, het Dinsdag gesê die joernaliste, wat vir Wazobia FM werk, sal aangekla word van strafbare manslag.

Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die publiek tot geweld aangehits het in 'n program waartydens die inentings bespreek is. Die joernaliste het na bewering gesê die inentings is teen die beginsels van Islam,  en het aangevoer dat dit deel is van 'n Westerse program om vroue steriel te maak.

Beamptes van die radiostasie kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.

Die radiostasie het verlede week ‘n program uitgesaai wat beskryf het hoe een van sy joernaliste deur regeringsbeamptes aangerand is nadat hy met ‘n man 'n onderhoud gevoer het wat geweier het dat sy kinders inentings ontvang.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa - AP

Lees meer oor: nigerië  |  polio  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Maartens sê... Uhm. Masogiste om elke hoek en draai. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 14:53 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Thursday Irene - 14:45 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS at Main Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.