Nie-gelowige dokters ‘laat dood vinniger kom’

2010-08-27 01:32
Tweets Share Share line Print

Londen - Die kans dat dokters wat ateïsties of agnosties is besluite sal maak wat ‘n terminaal siek pasiënt se lewe kan beëindig, is dubbel so groot as by dokters wat baie gelowig is, sê ‘n nuwe studie wat in Brittanje uitgevoer is.

Dr. Clive Seale, ‘n professor by Barts en die Londen Mediese- en Tandheelkunde-skool, het ‘n lukrake pos-opname gedoen onder meer as 3 700 dokters in Brittanje, van wie 2 923 terugvoer gegee het oor hoe hulle hul laaste terminaal siek pasiënt behandel het.

Baie van die dokters was neuroloë en dokters wat spesialiseer in die omsien na bejaardes. Ander spesialiste, soos gesinsdokters, is egter ook ingesluit.

Dokters wat hulself as “besonder” of “baie nie-gelowig” beskryf het, sou byna twee keer meer waarskynlik besluite geneem het soos om met volgehoude diep sedasie, wat ‘n pasiënt se dood kan bespoedig, voort te gaan.

Seale het ook gevind dat dokters wat gelowig is, baie minder waarskynlik met hul pasiënte oor lewensbeëindiging-behandeling te praat.

Volgens die Britse Mediese Vereniging se riglyne mag dokters nie toelaat dat hul geloofsbeginsels inmeng met die behandeling van hul pasiënte nie.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: siektes  |  bejaardes  |  dokters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.