Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Newtown-skieter se pa is 'hartgebroke'

2012-12-16 11:30
Tweets Share Share line Print

Newtown, Connecticut – Die pa van die 20-jarige Amerikaanse man wat 26 mense, insluitend 20 jong kinders en sy ma doodgeskiet het, het gesê hy is geskok.

Peter Lanza is die pa van Adam Lanza, wat selfmoord gepleeg het kort ná Vrydag se massa-slagting in Newtown, Connecticut. Hy het 'n verklaring aan die TV-kanaal WFSB uitgereik.

"Ons harte gaan uit na die familie en vriende wat geliefdes verloor het en almal wat beseer is. Ons familie is hartseer saam met diegene wat deur die enorme tragedie geraak is," lui die verklaring.

"Geen woorde kan werklik uitdruk hoe hartgebroke ons is nie. Ons is in 'n toestand van ongeloof om antwoorde te probeer vind.

"Ons vra ook hoekom. Ons het ons volle samewerking gegee aan wetstoepassers en sal steeds so doen. Soos so baie van julle is ons bedroef en probeer om sin te maak uit wat gebeur het."

Lanza en Adam se ma, Nancy was geskei. Adam het saam met sy ma in Newtown gewoon en sy was glo sy eerste slagoffer voor hy op ander mense by die skool losgebrand het.

Die vermoorde ma het 'n versameling vuurwapens gehad, insluitend dié wat in die aanval gebruik is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: misdaad  |  newtown-skietery  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Nettie Potgieter sê... Niks Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Regulatory Reporting Consultant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Front End Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.