New York betoog teen Islam-verhoor

2011-03-07 14:54
Tweets Share Share line Print

New York – Sowat 300 mense het Sondag op Times-plein bymekaar gekom om teen ‘n beplande kongresverhoor oor Moslem-terrorisme te betoog.

Die betogers sê dié verhoor is xenofobies. Hulle het ook aangevoer dat dit onregverdig is om Moslems, eerder as ekstremiste, uit te sonder. 

Die betogers is onder andere deur die hip-hop-ster Russell Simmons toegespreek. Die imam (leier van die Moslem-gemeenskap) wat 'n projek gelei het om ‘n Islamitiese sentrum naby die World Trade Centre te laat bou, het ook met die skare gepraat.

“Ons regte vyand is nie Islam of Moslems nie,” het die imam Feisal Abdul Rauf gesê.

“Die vyand is ekstremisme en radikalisme en radikale ideologie.”

Simmons het belowe dat die saamtrek na die “volgende generasie” geneem sal word deur bekendes aan te moedig om daaroor te tweet.

Die Keeping up with the Kardashians-ster Kim Kardashian het Sondag getweet dat sy saam met Simmons staan om “liefde en barmhartigheid aan te moedig.”

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AP

Lees meer oor: new york  |  terrorisme  |  islam  |  moslems  |  terreur  |  betogings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.