Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Negejarige' wat geboorte skenk, verdwyn

2013-02-08 15:20
Tweets Share Share line Print

Guadalajara – ‘n Mexikaanse meisie wat glo verlede maand op die ouderdom van nege geboorte geskenk het, het verdwyn, en beamptes vermoed nou sy is dalk ouer, het ‘n aanklaer Donderdag gesê.

Hospitaalbeamptes en aanklaers het vroeër die week gesê ‘n negejarige meisie genaamd Dafne het op 27 Januarie geboorte geskenk in die westelike staat Jalisco.

Die polisie is op soek na ‘n ‘n 17-jarige seun wat glo die pa is.

Tomas Coronado Olmis, prokureur-generaal van die staat Jalisco, het Donderdag gesê Dafne se eie geboortesertifikaat het vrae oor haar ouderdom laat ontstaan. Haar ouers het haar geboorte glo eers in 2011 geregistreer.

“Ons het bewyse van onreëlmatighede wat ons moet ondersoek,” het Coronado Olmos gesê. Hy het bygevoeg dat ondersoekbeamptes ‘n sielkundige profiel van die meisie wil saamstel.

Nie Dafne of haar baba was by die adres wat sy aan die hospitaal gegee het nie.

Die ma en haar baba, wat met geboorte 2,7 kg geweeg het, was beide gesond toe hulle uit die hospitaal ontslaan is.

Antonio Munoz, die staat se sekretaris van gesondheid, het twyfel uitgespreek dat Dafne so jonk kon wees.

“Die mediese kenmerke van hierdie minderjarige stem nie ooreen met dié van ‘n negejarige meisie nie. Sy kan baie ouer wees. Sy lyk of sy so 15 kan wees,” het Munoz gesê.

Bronne in die staatsaanklaer se kantoor het Woensdag aan AFP gesê die meisie het erken dat sy ingestem het om seks met die seun te hê.

‘n Ander beampte in die aanklaer se kantoor, Jorge Villasenor, het die voorval egter as "verkragting en kindermishandeling" beskryf.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kinders  |  swangerskappe
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

4U2C sê... Ek sou ook die Dosent toesluit vir die skandalige opmerking. Hoe kan hy 'n donkie so verneder!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.