Negejarige deur eie broer doodgesteek
2010-02-19 17:05
Kaapstad – ‘n Negejarige seun is dood nadat hy deur sy ouer broer gesteek is.
Die 20-jarige verdagte is in hegtenis geneem nadat die polisie Donderdagaand na ‘n huis in Bradford, Wes-Yorkshire ontbied is.
Die seun is na ‘n hospitaal geneem, maar hy het aan sy wonde beswyk.
Vir die volledige storie, besoek sky.com