Nege tieners aangekla ná leerling selfmoord pleeg

2010-03-31 11:45
Tweets Share Share line Print

New York – Aanklaers in Massachusetts het nege tieners aangekla nadat hulle ‘n jong Ierse immigrant geboelie het en sy later as gevolg daarvan selfmoord gepleeg het.

Ouers in South Hadley sukkel om dié tragedie te verwerk.

Leerlinge is aangekla daarvan dat hulle Phoebe Prince (15) aanhoudend geboelie het tot sy selfmoord gepleeg het.

Aanklaers meen ook dat onderwysers te bang was om betrokke te raak.

'n Totaal van nege leerlinge is van verskillende misdade aangekla. Dit sluit teistering en statutêre verkragting in.

Dié boelies het volgens Elizabeth Scheibel, ‘n prokureur, Prince se laaste dag op dié aarde ‘n marteling gemaak.

"Sy is verbaal mishandel en ook gedreig met fisiese aanranding. Dié voorvalle was nie 'n uitsondering nie. Sy is vir sowat drie maande lank geteister en gedreig,” het Scheibel gesê.

Prince het  verlede jaar van County Clare in Ierland na die VSA geëmigreer. Sy het haarself op 14 Januarie vanjaar gehang.

- Sapa
 

Lees meer oor: kinders  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.