Nederland kwel hom oor Malema

2012-02-01 08:05
Tweets Share Share line Print

Den Haag. – Terwyl Suid-Afrika en die wêreld nog wag op die uitslag van Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, se appèl teen sy vyf jaar lange skorsing uit die party, het die Nederlandse minister van buitelandse sake erken dat Malema se uitsprake hom bekommer.

Die minister, Uri Rosenthal, het geantwoord op vrae van twee parlementslede, Louis Bontes en Johan Driessen. Hulle is albei lede van die Partij voor de Vrijheid (PVV), die mees regse party in die parlement.

Met verwysing na Malema se posisie in die ANC het Rosenthal gesê: “Die uitlatings van Malema en die gewildheid wat hy geniet, gee rede tot kommer. Die ANC het met die besluit om Malema te skors duidelik gemaak dat dié party nie sy standpunt deel nie. Die appèl teen die skorsing van Malema sal noukeurig gevolg word.”

In antwoord op die vraag of Nederland weens Malema se posisie nie alle ontwikkelingshulp aan Suid-Afrika moet staak nie, het Rosenthal gesê Nederland werk saam met die Suid-Afrikaanse regering en nie met individuele politici nie.

Hy het in dié verband verwys na die besluit verlede jaar dat ontwikkelingshulp aan Suid-Afrika stadigaan gestaak en met ’n normale handelsverhouding vervang sal word.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: julius malema  |  nederland

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.