Naskok ruk Amerikaanse ooskus

2011-08-25 12:23
Tweets Share Share line Print

Washington – ‘n Naskok wat 4.5 gemeet het, het Donderdagoggend vroeg die Amerikaanse deelstaat Virginia en streke rondom die Amerikaanse hoofstad, Washington, geruk.

Die naskok het inwoners ontstel wat nog oor die skok van ‘n seldsame aardbewing kom wat twee dae gelede die ooskus getref het.

Die nasionale inligtingsentrum vir aardbewings sê die aardbewing het om 07:07 (SA tyd) plaasgevind.

Die episentrum was slegs 8 km suid vanaf Mineral, Virginia, waar die episentrum van Dinsdag se aardbewing van 5.8 was.

Geen skade is onmiddellik aangemeld nie.

Volgens plaaslike media het inwoners in die noorde van Virginia, Washington en Maryland die skudding gevoel.

Geboue in die Amerikaanse ooskus is nie gebou om aardbewings te weerstaan nie. Daarom kan ‘n naskok ná ‘n sterk aardbewing maklik swak strukture laat omtuimel – veral baksteenmure en skoorstene.

Die bekende Washington-monument het ‘n klein kraak opgedoen terwyl die nasionale katedraal in die hoofstad in Dinsdag se aardbewing ‘n stuk van ‘n toring verloor het.

Talle skole en ouer geboue van regoor die streek het ligte skade opgedoen.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: amerika  |  vsa  |  virginia  |  washington  |  aardbewings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.