N-Korea vervolg Christene die ergste

2012-01-09 07:00
Tweets Share Share line Print

Den Haag – In Noord-Korea word Christene die ergste in die wêreld vervolg.

Terselfdertyd het Christene se posisie in die Moslem-wêreld die kwaaiste agteruitgegaan.

Dít is die belangrikste gevolgtrekkings van die jaarlikse verslag van Geopende Deure, ’n internasionale Christelike organisasie bemoeid met die probleem van Christen-vervolging.

Vir die tiende agtereenvolgende jaar word Noord-Korea in die verslag geïdentifiseer as die land waar Christene die meeste onder vervolging ly.

’n Geskatte 50 000 tot 70 000 Christene word in konsentrasiekampe aangehou.

Die res van die sowat 200 000 tot 400 000 Christene kan slegs in die diepste geheim aanbid.

Terselfdertyd is nommers twee tot tien op die lys Islamitiese lande. Ironies genoeg staan Afganistan – die land waar die Christelike VSA ’n bloedige oorlog ter verdediging van vryheid en demokrasie voer – tweede op die lys.

Daarna volg Saoedi-Arabië (ook ’n Amerikaanse bondgenoot), Somalië, Iran en die Maledive-eilande in die Indiese Oseaan.

Pakistan, eweneens ’n bondgenoot van die VSA, skuif vir die eerste keer in die toptien in.

Die meeste lande waar Christene se posisie versleg het, is Islamities.

Die Soedan het met 19 plekke tot nommer 16 opgeskuif, Nigerië met 10 plekke tot nommer 13 en Egipte met 4 plekke tot nommer 15.

Nigerië bly die land waar die ergste bloedvergieting onder Christene plaasvind. Tot 1 000 Christene is verlede jaar deur Moslems vermoor.

In China, waar die Christendom vinnig groei, het die situasie marginaal verbeter. Dié land het van nommer 16 tot 21 gedaal.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Die Burger

Lees meer oor: noord-korea  |  geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.