Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

N-Korea: 31 dood in vloede

2012-08-01 20:08
Tweets Share Share line Print

Seoel, Suid-Korea – Owerhede in Noord-Korea het gesê talle mense is dood of as vermis aangemeld weens swaar reënval die afgelope week.

Dié aankondiging is Woensdag gemaak, 'n dag na personeel van die Verenigde Nasies die gebiede besoek het om na die skade te kyk en na die behoeftes van vloedslagoffers om te sien.  

Altesaam 88 mense is vroeër weens die reën dood en meer as 60 000 ander is haweloos gelaat.

Die land se amptelike Korean Central-nuusagentskap het gesê dat 31 mense dood is en 16 ander vermis word na swaar reën Sondag en Maandag in die westelike en oostelike kusgebiede geval het. 

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: seoel  |  noord-korea  |  reënval  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Barton sê... Dalk ñ kulturele voorval. Maar ek stem saam, die Pommies is ñ klomp slapgatte wat buig voor die altaar van politieke en multikulturele reletavisme. Hulle land is lankal in sy muhr in. Moslem immigrante het hul stede en stelsels al so oorrompel dis net ñ kwessie van tyd voordat Sharia wette op die hele nasie afgedwing word. Inheemse Britte is alreeds ñ minderheid in Londen. Dis overs red rovers vir die Britte Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Centurion - 16:59 PM
    Road name: N14 Westbound
    DELAYS through the Brakfontein Interchange towards the R55 exit
  • Thursday Pretoria - 16:59 PM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Cussonia Avenue and Lynnwood Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.