Murdoch wil met advertensies jammer sê

2011-07-15 20:04
Tweets Share Share line Print

Londen – Die beleërde mediamagnaat Rupert Murdoch sal Saterdag advertensies in Britse nasionale koerante gebruik om om verskoning te vra vir "ernstige misdrywe" by sy News of the World-poniekoerant, het dié publikasie se moedermaatskappy, News International, gesê.

"Ons is jammer," sê die advertensie in groot swart letters op 'n wit agtergrond. 'n Afskrif van een van die advertensies is deur die maatskappy beskikbaar gestel.

Die advertensie, wat deur Murdoch self onderteken is, sal in sy Sun- en Times-koerante verskyn. Dit sal ook verskyn in die Daily Mail, Daily Telegraph, Financial Times en Independent, sowel as in die Guardian, die koerant wat gehelp het om die saak oop te vlek.

'n Sin onder die opskrif lui: "News of the World het ander tot verantwoording geroep. Maar dit het self gefaal.

"Ons is jammer vir die ernstige misdrywe wat plaasgevind het. Ons is innig jammer vir die hartseer van die individue wat daardeur geraak is.

"Ons is spyt ons het nie vroeër stappe geneem om die situasie uit te sorteer nie.

Murdoch beloof ook dat sy maatskappy meer verklarings oor die saak sal uitreik.

"Soos ons in die komende dae verdere konkrete stappe neem om hierdie sake op te los en om te vergoed vir die skade wat gely is, sal julle meer van ons hoor."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.